Hannah Hangstoele en Tentswaaie 1

Hannah Hangstoele en Tentswaaie

Hannah vervaardig ’n groot verskeidenheid hangstoele, tentswaaie en troeteldierprodukte. Die produkte word vervaardig met ’n sterk buitelug waterbestande materiaal. Die materiaal word behandel en is maklik om skoon te maak. Daar is ’n groot verskeidenheid materiaal opsies om van te kies.

Stoele & Swaaie

Materiaal Keuses

KONTAK MY

INLIGTING

Hannah vervaardig uitmuntende, hoë gehalte hangstoele en tentswaaie. Alle produkte word hand vervaardig in ons fabriek in Koster, Noordwes.

KONTAK

t: +27 82 367 7673
e: hannahvanniekerk365@gmail.com

SOSIALE MEDIA

× Any questions? Let's chat ...